Kalenders
|
|
Die jaar 1424 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
- 26 Februarie – Pous Martinus V ontbind die konsilie van Sienna.
- 7 Junie – Pous Martinus V stel Rhabanus van Helmstatt aan as biskop van Utrecht. Rhabanus bedank weens vrees vir vyandelikhede.
- Korybut keer na Boheme terug, maar kry teenkanting van die radikale Hussiete.[1]
- ↑ Vyšný, Paul (2003). ""A Hussite in Scotland: The Mission of Pavel Kravař to St Andrews in 1433."". The Scottish Historical Review. 82 (213): 1–19.