16de Golden Globe-aand
|
Datum |
5 Maart 1959
|
Beste rolprente en reekse
|
Rolprent |
The Defiant Ones (drama) Gigi (komedie of musiekspel)
|
Die 16de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1958 vereer het, is op 5 Maart 1959 gehou.
- Beste rolprent – drama
The Defiant Ones
- Cat on a Hot Tin Roof
- Home Before Dark
- I Want to Live!
- Separate Tables
- Beste rolprentregisseur
Vincente Minnelli – Gigi
- Richard Brooks – Cat on a Hot Tin Roof
- Stanley Kramer – The Defiant Ones
- Delbert Mann – Separate Tables
- Robert Wise – I Want to Live!
- Beste akteur in ’n hoofrol – drama
David Niven – Separate Tables
- Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
Danny Kaye – Me and the Colonel
- Beste aktrise in ’n hoofrol – drama
Susan Hayward – I Want to Live!
- Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel
Rosalind Russell – Auntie Mame
- Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder
The Inn of the Sixth Happiness
- The Defiant Ones
- Me and the Colonel
- A Time to Love and a Time to Die
- The Young Lions
- Samuel Goldwyn-prys
- Beste TV-program
- The Ann Sothern Show
- Letter to Loretta
- The Red Skelton Show
- Toast of the Town
- The Tonight Show