Kalenders
|
|
Christiaan VI van Denemarke
|
|
Die jaar 1746 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 46ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 12 Januarie – Pous Benedictus XIV publiseer Urbem Romanam oor die bestuur van die stad Rome.
- 29 Junie – Pous Benedictus XIV verklaar Camillus de Lellis en Pedro Regalado heilig.
- 16 Julie – Pous Benedictus XIV publiseer Accepimus praestantium oor die kruisbeeld op die altaar tydens die mis.
- 16 Desember – Pous Benedictus XIV publiseer Quermadmodum nihil oor gebed.