Kalenders
Die Guangxu-keiser van Sjina
Die jaar 1898 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Die Verenigde State ná die Spaans-Amerikaanse Oorlog : Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne.
3 Februarie – Jan Serfontein , Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister 1954–1966 († 1967 ).
3 Februarie – Alvar Aalto , Finse argitek en ontwerper († 1976 ).
10 Februarie – Bertolt Brecht , Duitse digter, dramaturg en regisseur († 1956).
17 Februarie – Gregor Wentzel , Duitse fisikus († 1978 ).
20 Februarie – Enzo Ferrari , Italiaanse motorrenjaer en entrepreneur († 1988 ).
28 Februarie – Molly Picon , Amerikaanse aktrise († 1992 ).
4 Maart – Hans Krebs , Duitse general († 1945 ).
8 Maart – Dr. Eben Dönges , aangewese Staatspresident van Suid-Afrika († 1968 ).
10 Maart – Attie van Heerden , Suid-Afrikaanse atleet en rugbyspeler († 1965 ).
26 Maart – Anders Birger Bohlin , Sweedse paleontoloog († 1990 ).
27 Maart – Alma Tell , Amerikaanse aktrise († 1934 ).
9 April – Paul Robeson , Amerikaanse sanger, akteur, advokaat en aktivis († 1976 ).
12 April – Lily Pons , Amerikaanse operasopraan († 1976 ).
19 April – Constance Talmadge , Amerikaanse aktrise († 1973 ).
25 April – Stefania Turkewich , Oekraïense komponis ,pianis en musikoloog († 1977 ).
26 April – Christo Albertyn Smith , Suid-Afrikaanse plantkundige († 1956 ).
3 Mei – Golda Meir , Israelse vakbondleier, diplomaat en politikus (eerste minister) († 1978 )
17 Mei – Dr. F.C.L. Bosman , lektor, skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte († 1981 )
5 Junie – Frederico Garcia Lorca , Spaanse skrywer en digter († 1936 ).
6 Junie – Jim Fouché , Suid-Afrikaanse politikus en tweede Staatspresident van Suid-Afrika (1968–1975) († 1980 ).
10 Junie – Sita , Afrikaanse skrywer van kinderverhale, jeugverhale, dramas en romans († 1987 ).
17 Junie – M.C. Escher , Nederlandse kunstenaar († 1972 ).
8 Julie – Melville Ruick , Amerikaanse akteur († 1972 ).
9 Julie – Gerard Walschap , Vlaamse skrywer († 1989 ).
19 Julie – Herbert Marcuse , Duits-Amerikaanse filosoof, sosioloog en politieke teoretikus († 1979 ).
25 Julie – Miemie Louw-Theron , Afrikaanse skrywer († 1992 ).
26 September – George Gershwin , Amerikaanse komponis († 1937 ).
30 Oktober – Phil Mostert , Suid-Afrika se sestiende Springbokkaptein († 1972 ).
18 November – Joris Ivens , Nederlandse regisseur, skrywer en rolprentvervaardiger († 1989 ).
4 Desember – Maly Delschaft , Duitse aktrise († 1995 ).
Albert Luthuli , President van die ANC († 1967 ).
Stella Southern , Australiese aktrise († 1939 ).
15 Maart – Benjamin Mountfort , Britsgebore Nieu-Seelandse argitek (* 1825 ).
26 Maart – William Atherstone , Suid-Afrikaanse geneesheer en geoloog (* 1814 ).
30 Julie – Otto von Bismarck , eerste minister van Pruise , kanselier van die Noord-Duitse Verbond en die eerste rykskanselier van die Duitse Keiserryk ( (* 1815 ).
19 September – Sir George Grey , 'n goewerneur van die Kaapkolonie (* 1812 ).
20 September – Theodor Fontane , Duitse skrywer en joernalis (* 1819 ).
29 September – Louise van Hesse-Kassel , Koningin van Denemarke (* 1817 ).
8 Oktober – Carl Otto Hager , 'n Duitse argitek wat bekend geraak om die ontwerp van talle kerkgeboue van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (* 1813 ).
20 Oktober – Henry Barkly , Britse politikus (* 1815 ).
10 Desember – Thomas Upington , vierde eerste minister van die Kaapkolonie (* 1844 )