Sébastien Ogier, die verdedigende bestuurderskampioen.
Die Volkswagen Polo R WRC , die motor wat deur die verdedigende vervaardigerskampioen, Volkswagen Motorsport, ingeskryf is.
Die 2016 Wêreldtydrenkampioenskap is die vier-en-veertigste seisoen van die Wêreldtydrenkampioenskap, 'n motorsportkampioenskap erken deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA) as die hoogste klas van internasionale tydrenne. Spanne en bestuurders ding mee in dertien rondes — beginende met die Rallye Monte Carlo in Januarie en eindigende met die Tydren Australië in November — vir die Wêreldtydrenkampioenskappe vir Bestuurders en Vervaardigers.
Die kalender is in November 2015 deur die FIA aangekondig.[ 1] Die seisoen handhaaf dieselfde byeenkomste as in 2015 – die kampioenskap word beslis oor dertien rondes in Europa , Noord-Amerika , Suid-Amerika en Australië .[ 2] [ 3]
Rondte
Datum
Tydren se naam
Tydren- hoofkwartier
Oppervlak
Sneldele
Afstand
Begin
Einde
1
22 Januarie
24 Januarie
84ème Rallye Automobile Monte-Carlo
Gap, Hautes-Alpes
Teer en sneeu
16
337.59 km
2
12 Februarie
14 Februarie
64th Rally Sweden
Karlstad, Värmland
Sneeu
12
226.48 km
3
4 Maart
6 Maart
30º Rally Guanajuato México
León , Guanajuato
Gruis
21
399.67 km
4
22 April
24 April
36º Rally Argentina
Villa Carlos Paz, Córdoba
Gruis
18
364.68 km
5
20 Mei
22 Mei
50º Rally de Portugal
Matosinhos, Porto
Gruis
19
368.00 km
6
10 Junie
12 Junie
13º Rally d'Italia Sardegna
Alghero, Sardinië
Gruis
19
324.60 km
7
1 Julie
3 Julie
73rd Rally Poland
Mikołajki, Warmia-Masuria
Gruis
21
306.10 km
8
29 Julie
31 Julie
66th Rally Finland
Jyväskylä, Keski-Suomi
Gruis
24
333.99 km
9
19 Augustus
21 Augustus
34. ADAC Rallye Deutschland
Trier , Rynland-Palts
Teer
18
306.80 km
10
9 September
11 September
19th China Rally
Beijing , Hebei
Teer
gekanselleer
11
30 September
2 Oktober
59ème Tour de Corse – Rallye de France
Bastia, Haute-Corse
Teer
10
390.92 km
12
14 Oktober
16 Oktober
52º Rally RACC Catalunya
Salou, Tarragona
Teer en gruis
21
340.32 km
13
28 Oktober
30 Oktober
72nd Wales Rally GB
Deeside, Flintshire
Gruis
22
336.00 km
14
18 November
20 November
25th Rally Australia
Coffs Harbour, Nieu-Suid-Wallis
Gruis
23
315.32 km
Citroën het sy fabrieksondersteuning vir die DS3 WRC amptelik onttrek aan die einde van die 2015 seisoen
Tydren Swede was verkort as gevolg van warm weerstoestande wat bevrore paaie in 'n sagte, modderige grondpad omskep het, en sneeubande onveilig gemaak het om te gebruik.[ 4]
Tydren China is gekanselleer as gevolg van padskade wat veroorsaak is deur swaar storms en oorstromings in Julie.[ 5]
Tydren Australië is verskuif van September na November om die finale ronde van die kampioenskap te word.[ 3]
Die kalender is uitgebrei tot veertien rondes in 2016,[ 6] met die insluiting van die Tydren van Sjina, sewentien jaar na sy enigste keer as 'n ronde van die WRC.[ 7]
Die Tour de Corse het sy hoofkwartier verskuif van Corte na Bastia, en sal 'n nuwe roete bekendstel.[ 8]
Vervaardiger
Span
Bande
Motornommer
Bestuurder
Navigator
Rondtes
Volkswagen
(Volkswagen Polo R WRC )
Volkswagen Motorsport [ 9]
M
1
Sébastien Ogier [ 10]
Julien Ingrassia[ 11]
1–9, 11–12
2
Jari-Matti Latvala [ 12]
Miikka Anttila[ 11]
1–9, 11–12
Volkswagen Motorsport II[ 13]
M
9
Andreas Mikkelsen[ 13]
Anders Jæger[ 14]
1–9, 11–12
Hyundai
(Hyundai i20 WRC )
Hyundai Motorsport [ 15]
M
3
Thierry Neuville[ 16]
Nicolas Gilsoul[ 11]
1–4, 7–9, 11–12
Hayden Paddon[ 17]
John Kennard[ 17]
5–6
4
Dani Sordo[ 16]
Marc Martí[ 11]
1, 3–6, 9, 11–12
Hayden Paddon[ 18]
John Kennard[ 19]
2, 7–8
Hyundai Motorsport N
M
10
Hayden Paddon[ 20]
John Kennard[ 20]
1
Kevin Abbring[ 21]
Sebastian Marshall
20
Dani Sordo[ 20]
Marc Martí[ 20]
2, 7
Hayden Paddon[ 22]
John Kennard[ 22]
3–4, 9, 11–12
Thierry Neuville[ 17]
Nicolas Gilsoul[ 17]
5–6
Kevin Abbring[ 21]
Sebastian Marshall
8
M-Sport
(Ford Fiesta RS WRC )
M-Sport World Rally Team [ 23]
M
5
Mads Østberg[ 24]
Ola Fløene[ 25]
1–9, 11–12
6
Eric Camilli[ 24]
Nicolas Klinger[ 11]
1–2
Benjamin Veillas[ 26]
3–9, 11–12
DMACK World Rally Team[ 27]
D
12
Ott Tänak[ 27]
Raigo Mõlder[ 27]
1–9, 11–12
Jipocar Czech National Team[ 28]
P
21
Martin Prokop[ 28]
Jan Tománek[ 28]
3, 5–6, 12
Yazeed Al-Rajhi[ 29]
P
30
Yazeed Al-Rajhi[ 29]
Michael Orr[ 29]
2, 5–8
Major entries ineligible to score manufacturer points
Vervaardiger
Span
Bande
Motornommer
Bestuurder
Navigator
Rondtes
Citroën
(Citroën DS3 WRC )
Abu Dhabi Total World Rally Team[ 30]
M
7
Kris Meeke[ 30]
Paul Nagle[ 31]
1–2, 5, 8, 11–12
Stéphane Lefebvre[ 32]
Gabin Moreau[ 32]
7
8
Stéphane Lefebvre[ 30]
1, 5
Craig Breen[ 32]
Scott Martin[ 32]
7–8, 11–12
14
Khalid Al-Qassimi[ 30]
Chris Patterson[ 20]
2, 5, 8, 12
15
Craig Breen[ 30]
Scott Martin[ 31]
2
Stéphane Lefebvre[ 33]
M
10
Stéphane Lefebvre[ 33]
Gabin Moreau[ 33]
9
Marcos Ligato[ 34]
M
15
Marcos Ligato[ 34]
Rubén García[ 34]
8
81
4
Felice Re[ 19]
P
18
Felice Re[ 19]
Mara Bariani[ 19]
1
José Alberto Nicolas[ 34]
M
83
José Alberto Nicolas[ 34]
Miguel Recalt[ 34]
4
Leonardo Suaya[ 21]
8
Ford
(Ford Fiesta RS WRC )
Henning Solberg[ 20]
M
15
Henning Solberg[ 35]
Ilka Minor[ 35]
12
16
2, 4–7
Robert Kubica [ 19] [ 36]
P
16
Robert Kubica [ 37]
Maciek Szczepaniak[ 19]
Benito Guerra
P
16
Benito Guerra[ 22]
Borja Rozada[ 22]
3
M-Sport World Rally Team
M
17
Bryan Bouffier[ 19]
Victor Bellotto[ 19]
1
Jaroslav Melichárek[ 17]
P
22
Jaroslav Melichárek[ 17]
Erik Melichárek[ 17]
5
FWRT s.r.l.
P
37
Lorenzo Bertelli[ 38]
Simone Scattolin[ 38]
1–4, 6–8, 11–12
Federico Della Casa[ 39]
P
81
Federico Della Casa[ 39]
Domenico Pozzi[ 39]
6
Oleksiy Tamrazov[ 21]
P
81
Oleksiy Tamrazov[ 21]
Nicola Arena[ 21]
8
Abdullah Al-Qassimi[ 21]
M
82
Abdullah Al-Qassimi[ 21]
Steve Lancaster[ 21]
8
Roberto Tononi[ 39]
P
83
Roberto Tononi[ 39]
Paolo Comini[ 39]
6
Matti Koskelo[ 21]
M
84
Matti Koskelo[ 21]
Rami Suorsa[ 21]
8
Mini
(Mini John Cooper Works WRC )
Eurolamp World Rally Team[ 20]
P
18
Valeriy Gorban[ 20]
Volodymyr Korsia[ 20]
4–7
22
8, 12
81
2–3
82
Mait Maarend[ 20]
Mihkel Kapp[ 20]
6
95
2
↑ "2016 FIA World Rally Championship Calendar" . fia.com (in Engels). Fédération Internationale de l'Automobile. 3 November 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Desember 2015 .
↑ "WRC 2016 dates confirmed" . WRC.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 3 November 2015 .
↑ 3,0 3,1 "WRC 2016 dates & surfaces" . eWRC-results.com . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2017. Besoek op 3 November 2015 .
↑ "Weather forces Sweden route revamp" (in Engels). WRC.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 11 Februarie 2016 .
↑ "Rally China cancelled due to weather damage – wrc.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2020. Besoek op 16 Augustus 2016 .
↑ Lomas, Gordan (14 Mei 2015). "Rally Australia on preliminary 2016 WRC draft schedule" . speedcafe . Besoek op 20 Julie 2015 .
↑ "China on provisional WRC calendar" . autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 November 2015 .
↑ "New look for Corsica encounter" . wrc.com (in Engels). World Rally Championship. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 Mei 2016 .
↑ "Volkswagen's WRC programme secure" . WRC.com (in Engels). WRC Promoter GmbH. 1 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 19 Oktober 2015 .
↑ "Ogier Contract: 'A Simple Decision' " . WRC.com (in Engels). World Rally Championship. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 26 November 2015 .
↑ 11,0 11,1 11,2 11,3 11,4 "Rally Monte Carlo entry list" . eWRC-results.com . Besoek op 3 Desember 2015 .
↑ "VW promises Latvala seat is safe" . Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 Augustus 2015 .
↑ 13,0 13,1 "Mikkelsen pens new Volkswagen deal" Geargiveer 25 Junie 2015 op Wayback Machine .
↑ "Jaeger replaces Fløene alongside Mikkelsen" . WRC.com (in Engels). World Rally Championship. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 8 Desember 2015 .
↑ "Hyundai's 2016 car previewed" . WRC.com (in Engels). WRC Promoter GmbH. 16 September 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 19 Oktober 2015 .
↑ 16,0 16,1 "Hayden Paddon secures Hyundai WRC future" . speedcafe.com (in Engels). 19 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2015. Besoek op 20 Oktober 2015 .
↑ 17,0 17,1 17,2 17,3 17,4 17,5 17,6 "Rally Portugal Entry List" (PDF) . rallydeportugal.com . 30 April 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Junie 2016. Besoek op 30 April 2016 .
↑ "Paddon gets three-year deal with Hyundai" (in Engels). WRC Promoter GmbH. 19 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 19 Oktober 2015 .
↑ 19,0 19,1 19,2 19,3 19,4 19,5 19,6 19,7 "Rallye Montecarlo Entry List" . ewrc-results.com. 30 Desember 2015. Besoek op 30 Desember 2015 .
↑ 20,00 20,01 20,02 20,03 20,04 20,05 20,06 20,07 20,08 20,09 20,10 "Rally Sweden Entry List" . ewrc-results.com . 12 Januarie 2016. Besoek op 12 Januarie 2016 .
↑ 21,00 21,01 21,02 21,03 21,04 21,05 21,06 21,07 21,08 21,09 21,10 21,11 "Rally Finland Entry List" . ewrc-results.com . ewrc-results.com. Besoek op 3 Julie 2016 .
↑ 22,0 22,1 22,2 22,3 "Rally Mexico Entry List" . Besoek op 16 Februarie 2016 .
↑ "Tänak uncertain of 2016 plans" . WRC.com (in Engels). WRC Promoter GmbH. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 19 Oktober 2015 .
↑ 24,0 24,1 "Østberg and Camili join M-Sport" . WRC.com (in Engels). World Rally Championship. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 November 2015 .
↑ "Ola Floene is Mads Ostberg's new co-driver!" . madsostberg.no (in Spaans). Mads Østberg official site. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 7 Desember 2015 .
↑ "Camilli back with co-driver Veillas" . WRC.com (in Engels). World Rally Championship. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 26 Februarie 2016 .
↑ 27,0 27,1 27,2 "Tänak to DMACK in 2016" . wrc.com (in Engels). WRC Promoter. 27 November 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 27 November 2015 .
↑ 28,0 28,1 28,2 "List of Manufacturer Entries Rally Mexico" . FIA (in Engels). FIA. 10 Februarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 14 Februarie 2016 .
↑ 29,0 29,1 29,2 "List of 2016 World rally Championship entrants" . fia.com (in Engels). FIA. 5 Januarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 7 Januarie 2015 .
↑ 30,0 30,1 30,2 30,3 30,4 "Craig Breen added to private-run Citroen 2016 WRC line-up" . Autosport.com (in Engels). Haymarket Publications. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2016. Besoek op 18 Desember 2015 .
↑ 31,0 31,1 "Meeke, Lefebvre and Breen join DS 3 squad" (in Engels). WRC Promoter GmbH. 18 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Desember 2015 .
↑ 32,0 32,1 32,2 32,3 "Rally Poland Entry List" (PDF) . rajdpolski.pl . 7 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 15 Junie 2016. Besoek op 8 Junie 2016 .
↑ 33,0 33,1 33,2 "ADAC Rallye Deutschland Entry List" . ewrc-results.com . 29 Julie 2016. Besoek op 29 Julie 2016 .
↑ 34,0 34,1 34,2 34,3 34,4 34,5 "Official FIA entry list — Rally Argentina 2016" (PDF) . rallyargentina.com. 3 April 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 April 2016. Besoek op 4 April 2016 .
↑ 35,0 35,1 "Rally RACC Catalunya Entry List" . ewrc-results.com . ewrc-results.com. Besoek op 24 September 2016 .
↑ "BRC Racing Team at Rallye Montecarlo" . brc.it. 7 Januarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2016. Besoek op 7 Januarie 2016 .
↑ "Ex-F1 driver Robert Kubica contest WRC season opener in Monte Carlo" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 26 Desember 2015 .
↑ 38,0 38,1 "Fresh start for Bertelli in 2016" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 26 Desember 2015 .
↑ 39,0 39,1 39,2 39,3 39,4 39,5 "Rally Italia Sardegna Entry List" . ewrc-results.com. 19 Mei 2016. Besoek op 21 Mei 2016 .