2017 Hongaarse Grand Prix

Formula 1 Pirelli Magyar Nagydíj 2017
Datum 30 Julie 2017
Plek Hungaroring
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:16.276
Vinnigste ronde
Renjaer Fernando Alonso McLaren-Honda
Tyd 1:20.182
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Kimi Räikkönen Ferrari
3 Valtteri Bottas Mercedes

Die 2017 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Magyar Nagydij 2017) is op 30 Julie 2017 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye beslis. Dit was die 947ste wedren van die Wêreldbeker-Formule Een wat sedert 1950 gejaag is.

Dit was sedert 1986 die twee-en-dertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die elfde rondte van die kampioenskap in 2017.

Bande beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik in Hongarye
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.486
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.720
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.858
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:19.162
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:19.248
6 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:19.563
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.455
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:18.638
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:18.656
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.755
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.779
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.951
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.017
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.492
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.914
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.194
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.434
6 3 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:18.638

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.244 1:16.802 1:16.276 1
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:17.364 1:17.207 1:16.444 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:18.058 1:17.362 1:16.530 3
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.492 1:16.693 1:16.707 4
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.266 1:17.028 1:16.797 5
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.702 1:17.698 1:16.818 6
7 27 Nico Hülkenberg Renault 1:18.137 1:17.655 1:17.468 12[1]
8 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:18.395 1:17.919 1:17.549 7
9 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:18.479 1:18.800 1:17.894 8
10 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:18.948 1:18.311 1:18.912 9
11 30 Jolyon Palmer Renault 1:18.699 1:18.415 10
12 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:18.843 1:18.495 11
13 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 1:18.702 1:18.538 16[2]
14 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:19.095 1:18.639 13
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:19.085 1:18.771 14
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:19.095 geen tyd 15
17 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:19.102 17
18 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:19.839 18
19 40 Paul di Resta Williams-Mercedes 1:19.868 19
20 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:19.972 20
VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Hongaarse Grand Prix
VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Hongaarse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No1 Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 70 1:39:46.713 1 25
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 70 +0.908 2 18
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 70 +12.462 3 15
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 +12.855 4 12
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 70 +13.276 5 10
6 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 70 +1:11.223 7 8
7 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 69 +1 rondte 9 6
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 69 +1 rondte 13 4
9 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 69 +1 rondte 11 2
10 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 69 +1 rondte 8 1
11 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 69 +1 rondte 16
12 30 Jolyon Palmer Renault 69 +1 rondte 10
13 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 69 +1 rondte 15
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 69 +1 rondte 17
15 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 68 +2 rondtes 18
16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 68 +2 rondtes 20
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 67 Remme 12
DNF 40 Paul di Resta Williams-Mercedes 60 Olielek 19
DNF 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 20 Los wielmoere 14
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 0 Botsing 6

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 202
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 188
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 169
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 117
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 116
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 67
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 56
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 45
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 35
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 26
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 23
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 18
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 18
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
17 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
18 14 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 357
2 Vlag van Italië Ferrari 318
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 184
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 101
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 41
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 39
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
8 Vlag van Frankryk Renault 26
10 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 11
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Nota's

[wysig | wysig bron]
  1. Nico Hülkenberg, wat sewende gekwalifiseer het, is met vyf plekke op die wegspringrooster gestraf te danke aan 'n ratkasverandering op sy Renault R.S.17. Hy spring twaalfde weg.
  2. Daniil Kvyat, wat in die dertiende plek was na die kwalifiserende rondes, is met drie plekke op die rooster gestraf omrede hy Lance Stroll belemmer het. Hy spring nou in die sestiende plek weg.