2017 Italiaanse Grand Prix

Vlag van Italië Formula 1 Gran Premio Heineken d'Italia 2017
Datum 3 September 2017
Plek Autodromo Nazionale Monza
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:35.554
Vinnigste Rondte
Renjaer Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer
Tyd 1:23.361 (rondte 49 van 53)
Podiumplekke
1 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Vlag van Swede Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari

Die 2017 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 3 September 2017 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Monza
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Die Grand Prix by Monza is nie net die tuiswedren van Scuderia Ferrari en Scuderia Toro Rosso nie, maar ook vir Pirelli, die Italiaanse verskaffer van bande vir Formule 1.

Oefensessies

[wysig | wysig bron]

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.537
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.972
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:22.652
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:22.689
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:22.742
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.749
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:21.406
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:21.462
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:21.546
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:21.804
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:22.409
6 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:22.752

Swaar reën val neer op die Monza-baan en die baan word nie oopgestel vir die derde vrye oefening voor die laaste sestien minute van die sessie nie. Op 'n oorstroomde baan en met reënbande (blou merke), voltooi slegs sewe bestuurders 'n volle sessie, terwyl die ander tevrede is met eenvoudige verkenningsrondtes wat voltooi word deur terug te keer na die kuipe sonder om deur die tydopnemers te gaan.[1]

Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:40.660
2 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:40.888
3 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 1:41.491
4 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 1:41.515
5 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1:44.369
6 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1.44:701

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Ná afloop van die kwalifisering kry die Toro Rosso-bestuurder Carlos Sainz jr., Red Bull-bestuurders Daniel Ricciardo en Max Verstappen en McLaren-bestuurder Fernando Alonso onderskeidelik strafpunte van 10, 15, 20 en 35 wegspringplekke, omrede hulle almal verskeie dele van hul enjins moes vervang.[2] Ricciardo moes ook sy ratkas vervang. Die ander McLarenjaer, Stoffel Vandoorne kry later ook 'n straf van 25 plekke omdat hy ook meerdere onderdele van sy Honda-enjin moes vervang.[3] Haas-renjaer Romain Grosjean en Force India-renjaer Sergio Pérez ontvang elk 'n straf van vyf wegspringplekke omdat hulle ratkaste moes laat ruil.[4]

Kwalifiseringsuitslae

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:36.009 1:34.660 1:35.554 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:37.344 1:36.113 1:36.702 13[2]
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:38.304 1:37.313 1:36.841 16[2]
4 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:37.653 1.37.002 1:37.032 2
5 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:38.775 1:37.580 1:37.719 3
6 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:35.716 1:35.396 1:37.833 4
7 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.235 1:37.031 1:37.987 5
8 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:37.198 1:36.223 1:38.064 6
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:38.338 1:37.456 1:38.251 7
10 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:38.767 1:37.471 1:39.157 18[3]
11 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:38.511 1:37.582 geen tyd 10[4]
12 27 Nico Hülkenberg Renault 1:39.242 1:38.059 14[2]
13 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:39.134 1:38.202 19[2]
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 1:39.183 1:38.245 8
15 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 1:39.788 1:38.526 15[2]
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:40.489 9
17 30 Jolyon Palmer Renault 1:40.646 17[2]
18 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:41.732 11
19 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:41.875 12
107% tyd: 1:42.416
20 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:43.355 20[4]
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2017 Italiaanse Grand Prix
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2017 Italiaanse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 53 1:15:32.312 1 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 53 +4.471 4 18
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 53 +36.317 6 15
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 +40.335 16 12
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 53 +1:00.082 5 10
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 53 +1:11.528 3 8
7 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 53 +1:14.156 2 6
8 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 53 +1:14.834 7 4
9 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 53 +1:15.276 10 2
10 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 52 +1 rondte 13 1
11 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1 rondte 9
12 26 Daniil Kvyat Toro Rosso 52 +1 rondte 8
13 27 Nico Hülkenberg Renault 52 +1 rondte 14
14 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso 52 +1 rondte 15
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +1 rondte 20
16 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 51 +2 rondtes 12
17 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 50 Koppeling 19
18 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 49 Suspensie 11
DNF 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 33 Enjin 18
DNF 30 Jolyon Palmer Renault 29 Ratkas 17

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 238
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 235
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 197
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 144
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 138
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 68
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 58
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 55
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 36
10 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 31
12 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 24
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 24
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 11
15 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 10
16 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
17 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4
18 14 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 435
2 Vlag van Italië Ferrari 373
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 212
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 113
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 55
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 40
7 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 35
8 Vlag van Frankryk Renault 34
10 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 11
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Grégory Demoen (2 September 2017). "EL3 : un coup d'épée dans l'eau..." (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. {{cite web}}: Onbekende parameter |site= geïgnoreer (hulp)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 2,6 (nl) Straf Verstappen verhoogd, ook Renaults krijgen penalty
  3. 3,0 3,1 (nl) Vandoorne wisselt motor en krijgt 25 plaatsen straf
  4. 4,0 4,1 4,2 (nl) Ook Pérez en Grosjean krijgen gridpenalty opgelegd