2018 Oostenrykse Grand Prix

Formula 1 Eyetime Großer Preis von Österreich 2018
Datum 1 Julie 2018
Plek Red Bull Ring
Voorste wegspringplek
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:03.130
Vinnigste ronde
Renjaer Kimi Räikkönen Ferrari
Tyd 1:06.957 (ronde 71 van 71)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
3 Kimi Räikkönen Ferrari
2 Sebastian Vettel Ferrari

Die 2018 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 1 Julie 2018 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande in Oostenryk verskaf:

Bande vir gebruik te Spielberg
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.839
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.966
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:05.072
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:05.180
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:05.483
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.579
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.755
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:04.815
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:05.031
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:05.125
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:04.070
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.099
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.204
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:04.470
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:04.791

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:04.175 1:03.756 1:03.130 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:04.080 1:03.577 1:03.149 2
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:04.347 1:03.544 1:03.464 6[1]
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:04.234 1:03.975 1:03.660 3
5 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:04.273 1:04.001 1:03.840 4
6 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:04.242 1:04.059 1:03.892 5
7 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:04.723 1:04.403 1:03.996 7
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:04.460 1:04.291 1:04.051 8
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:04.948 1:04.561 1:04.725 9
10 27 Nico Hülkenberg Renault 1:04.864 1:04.676 1:05.019 10
11 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:05.148 1:04.845 11
12 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 1:05.011 1:04.874 12
13 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 1:04.967 1:04.979 17[2]
14 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 1:04.965 1:05.058 kuipe[3]
15 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:05.264 1:05.286 13
16 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 1:05.271 14
17 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:05.279 15
18 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 1:05.322 16
19 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1:05.366 19[4]
20 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:05.479 18
107% tyd: 1:08.565
← VOOR      Posisies na kwalifisering vir die 2018 Oostenrykse Grand Prix.
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2018 Oostenrykse Grand Prix.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 1:21:56.024 4 25
2 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +1.504 3 18
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 71 +3.181 6 15
4 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 70 +1 ronde 5 12
5 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 70 +1 ronde 8 10
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 70 +1 ronde 11 8
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 70 +1 ronde 15 6
8 14 Fernando Alonso McLaren-Renault 70 +1 ronde Kuipe 4
9 16 Charles Leclerc Sauber-Ferrari 70 +1 ronde 17 2
10 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 70 +1 ronde 18 1
11 10 Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 70 +1 ronde 12
12 55 Carlos Sainz jr. Renault 70 +1 ronde 9
13 35 Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 69 +2 rondtes 16
14 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 69 +2 rondtes[5] 13
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 65 Ongelukskade 14
DNF 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 62 Brandstofdruk 2
DNF 28 Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 54 Hidrolies 19
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 53 Uitlaat 7
DNF 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 13 Hidrolies 1
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 11 Enjin 10

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte Var
1 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 146
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 145
3 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 101
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 96
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 93
6 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 92
7 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 37
8 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Renault 36
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
10 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Renault 28
11 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 23 Steady
12 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 19 Steady
13 10 Vlag van Frankryk Pierre Gasly Toro Rosso-Honda 18 Steady
14 16 Vlag van Monaco Charles Leclerc Sauber-Ferrari 13 Steady
15 31 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 12 4
16 2 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Renault 8
17 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 4
18 9 Vlag van Swede Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 3
19 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso-Honda 1
20 35 Vlag van Rusland Sergej Sirotkin Williams-Mercedes 0 Steady

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte Var
1 Vlag van Italië Ferrari 247
2 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 237
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 189 Steady
4 Vlag van Frankryk Renault 62 Steady
5 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 49 2
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Renault 44
7 Vlag van Indië Force India-Mercedes 42
8 Vlag van Italië Toro Roso-Honda 19 Steady
9 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 16 Steady
10 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 4 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]