2020 Britse Grand Prix

2020 Formule 1 Britse Grand Prix
Datum 2 Augustus 2020
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:24.303
Vinnigste ronde
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:27.097 op rondte 52
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-Honda
3 Charles Leclerc Ferrari

Die 2020 Formule Een Britse Grand Prix is op 2 Augustus 2020 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje met geen toeskouers op die pawiljoene gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen.

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli verskaf spanne met die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Daar is egter vir die 70ste Herdenking Grand Prix, wat ook by Silverstone gehou is die volgende naweek, die C2, C3 en C4 seleksie gebruik. Die bedoeling was om 'n groter strategiese verskil te skep tussen die twee wedrenne, en ook om die spanne te verplig om hul oefentyd volledig te benut op die tweede naweek, eerder as om te vertrou op die vorige week se data.[1]

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande
centré
   Hard
(Tipe C1)

 Medium
(Tipe C2)

    Sag
(Tipe C3)

Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:27.422
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.896
3 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:28.004
4 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:28.129
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:28.221
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:27.274
2 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:27.364
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:27.431
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:27.570
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:27.581
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:25.873
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:26.011
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:26.173
4 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:26.576
5 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:26.664

Sergio Pérez het na sy terugkeer van Meksiko positief getoets vir Covid-19. Hy is op kort kennisgewing deur Nico Hülkenberg vervang, wat die negende vinnigste oefentydtyd, 1.170 sekondes agter Verstappen, behaal het met sy terugkeer agter die stuur van 'n Formule 1-motor.[2]

Weens 'n tegniese probleem met die tussenverkoeler van sy Ferrari SF1000 het Sebastian Vettel nie tydens die eerste vrye oefening 'n enkele rondte voltooi nie.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:25.900 1:25.347 1:24.303 1
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:25.801 1:25.015 1:24.616 2
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:26.115 1:26.144 1:25.325 3
4 16 Charles Leclerc Ferrari 1:26.550 1:26.203 1:25.427 4
5 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:26.855 1:26.420 1:25.782 5
6 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:26.243 1:26.501 1:25.839 6
7 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:26.715 1:26.149 1:25.965 7
8 3 Daniel Ricciardo Renault 1:26.677 1:26.339 1:26.009 8
9 31 Esteban Ocon Renault 1:26.396 1:26.252 1:26.209 9
10 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:26.469 1:26.455 1:26.339 10
11 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:26.343 1:26.501 11
12 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 1:15.722 1:15.715 12
13 11 Nico Hülkenberg Racing Point-BWT Mercedes 1:26.327 1:26.566 13
14 26 Daniil Kvjat AlphaTauri-Honda 1:26.774 1:26.744 14
15 63 George Russell Williams-Mercedes 1:26.732 1:27.092 15
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:27.158 16
17 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:27.164 17
18 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:27.366 18
19 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:27.643 19
20 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:27.705 20
107% tyd: 1:31.807
Bron: formula1.com[3]

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 52 1:28:01.283 1 26
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 52 +5.856 3 18
3 16 Charles Leclerc Ferrari 52 +18.474 4 15
4 3 Daniel Ricciardo Renault 52 +19.650 8 12
5 4 Lando Norris McLaren-Renault 52 +22.277 5 10
6 31 Esteban Ocon Renault 52 +26.937 9 8
7 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 52 +31.188 11 6
8 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 52 +32.670 12 4
9 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 52 +37.311 6 3
10 5 Sebastian Vettel Ferrari 52 +41.857 10 1
11 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 52 +42.167 2
12 63 George Russell Williams-Mercedes 52 +52.004 20
13 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 52 +53.370 7
14 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 52 +54.205 (insl. 5 s straf) 15
15 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 52 +54.549 18
16 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 52 +55.050 18
17 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 51 +1 ronde 17
DNF 26 Daniil Kvjat AlphaTauri-Honda 11 Ongeluk 16
DNF 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1 Botsing 19
DNS 27 Nico Hülkenberg Racing Point-BWT Mercedes 0 Meganiese probleem 14

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 88
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 58
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 52
4 16 Charles Leclerc Ferrari 33
5 4 Lando Norris McLaren-Renault 36
6 23 Alexander Albon Red Bull-Honda 26
7 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 22
8 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 20
9 5 Daniel Ricciardo Renault 20
10 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 15
11 31 Esteban Ocon Renault 12
12 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 12
13 5 Sebastian Vettel Ferrari 10

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Mercedes AMG 146
2 Red Bull-Honda 78
3 McLaren-Renault 51
4 Ferrari 43
5 Racing Point-BWT Mercedes 42
6 Renault 32
7 AlphaTauri-Honda 13
8 Alfa Romeo-Ferrari 2
9 Haas-Ferrari 1
10 Williams-Mercedes 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Cooper, Adam (11 Junie 2020). "Tyre compounds will switch for second F1 race of Silverstone double-header".{{cite web}}: AS1-onderhoud: url-status (link)
  2. Formula One Management (31 Julie 2020). "Formula 1 Pirelli British Grand Prix 2020 - PRACTICE 1". formula1.com (in Engels). Besoek op 31 Julie 2020.
  3. Formula One Management (1 Augustus 2020). "FORMULA 1 Pirelli British Grand Prix 2020 QUALIFYING" (in Engels).