2021 Monaco Grand Prix

Formula 1 Grand Prix de Monaco 2021
Datum 23 Mei 2021
Plek Circuit de Monaco
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:10.346
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:12.909 (rondte 69 van 78)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-Honda
2 Carlos Sainz jr. Ferrari
3 Lando Norris McLaren-Mercedes

Die 2021 Formule Een Monaco Grand Prix is op 23 Mei 2021 op die Monaco-renbaan in Monte Carlo gehou. Dit was die vyfde ren van die kampioenskapseisoen gewees. Die Grand Prix is nie in 2020 gehou nie, weens vrese oor die verspreiding van die wêreldwye Covid-19-pandemie.

Bande

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne verskaf:

Bande vir gebruik te Monaco
Bande vir 'n droë baan Reënbande
   
Supersag C3
   
Ultrasag C4
   
Hipersag C5
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:12.487
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:12.606
3 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.648
4 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:12.929
5 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.995
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:11.684
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:11.796
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.074
4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.081
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:12.107
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:11.294
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:11.341
3 16 Charles Leclerc Ferrari 1:11.552
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:11.765
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:11.817

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Charles Leclerc het in die voorste plek gekwalifiseer ten spyte daarvan dat hy in die laaste minute van K3 gebots het, terwyl Max Verstappen hom op die voorry aangesluit het nadat hy tweede gekwalifiseer het. Valtteri Bottas het die tweede ry gedeel met Carlos Sainz met Lando Norris wat sy beste kwalifiserende uitslag van die seisoen behaal het met 'n vyfde plek. Die voorloper in die kampioenskap, Lewis Hamilton, het met 'n sewende plek sy swakste kwalifisering sedert die 2018 Duitse Grand Prix aangeteken, en het vir die eerste keer in 2021 swakker as tweede gekwalifiseer.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:11.113 1:10.597 1:10.346 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:11.124 1:10.650 1:10.576 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:10.938 1:10.695 1:10.601 3
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:11.324 1:10.806 1:10.611 4
5 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:11.321 1:11.031 1:10.620 5
6 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 1:11.560 1:11.310 1:10.900 6
7 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:11.622 1:11.116 1:11.095 7
8 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 1:12.078 1:11.309 1:11.419 8
9 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 1:11.644 1:11.019 1:11.573 9
10 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:11.658 1:11.409 1:11.779 10
11 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:11.740 1:11.486 11
12 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:11.747 1:11.598 12
13 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:11.979 1:11.600 13
14 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:11.899 1:11.642 14
15 63 George Russell Williams-Mercedes 1:12.016 1:11.830 15
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 1:12.096 16
17 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 1:12.205 17
18 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:12.366 18
19 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 1:12.958 19
20 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari Geen tyd* 20
K1 107% tyd: 1:15.904

* Mick Schumacher het nie aan kwalifisering deelgeneem nie, weens 'n ongeluk tydens vrye oefening 3. Die wedrenbestuur het hom egter toegelaat om steeds deel te neem aan die wedren.

Wedren

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 78 1:38:56.820 2 25
2 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 78 +8.968 4 18
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 78 +19.427 5 15
4 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 78 +20.490 9 12
5 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 78 +52.591 8 10
6 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 78 +53.896 6 8
7 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 78 +1:08.231 7 7V
8 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 77 +1 rondte 13 4
9 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 77 +1 rondte 11 2
10 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 77 +1 rondte 10 1
11 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 77 +1 rondte 14
12 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 77 +1 rondte 12
13 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 77 +1 rondte 17
14 63 George Russell Williams-Mercedes 77 +1 rondte 15
15 6 Nicholas Latifi Williams-Mercedes 77 +1 rondte 18
16 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 77 +1 rondte 16
17 9 rand Nikita Mazepin Haas-Ferrari 75 +3 rondtes 19
18 47 Mick Schumacher Haas-Ferrari 75 +3 rondtes 20
DNF 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 30 Wielmoer 3
DNS 16 Charles Leclerc Ferrari 0 Dryfas 1
Bron: formula1.com [1]

V Lewis Hamilton ontvang 'n ekstra punt vir die vinnigste rondte.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte Variasie
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 105
2 44 Lewis Hamilton Mercedes 101
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 56
4 77 Valtteri Bottas Mercedes 47
5 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda 44
6 16 Charles Leclerc Ferrari 40
7 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 38
8 3 Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 24
9 10 Pierre Gasly AlphaTauri-Honda 16
10 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 12
11 5 Sebastian Vettel Aston Martin-Mercedes 10
12 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 9
13 14 Fernando Alonso Alpine-Renault 5
14 22 Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda 2

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte Variasie
1 Red Bull-Honda 149
2 Mercedes 148
3 McLaren-Mercedes 80 Steady
4 Ferrari 78 Steady
5 Aston Martin-Mercedes 19 2
6 AlphaTauri-Honda 18 Steady
7 Alpine-Renault 17 2
8 Alfa Romeo-Ferrari 1 Steady
9 Williams-Mercedes 0 Steady
10 Haas-Ferrari 0 Steady

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Formula 1 Grand Prix De Monaco 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 23 Mei 2021. Besoek op 23 Mei 2021.