43ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 15 April 1971 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Geen | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Patton | |
Meeste pryse | Patton (7) | |
Meeste benoemings | Airport (10) |
Die 43ste Oscar-toekenningsaand is op 15 April 1971 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1970. Daar was geen aanbieder nie.
George C. Scott was die eerste akteur wat ’n Oscar van die hand gewys het. Volgens hom was die Academy Awards " ’n twee uur lange vleisparade, ’n openbare vertoning met geprakseerde afwagting om ekonomiese redes".[1]
Helen Hayes, die beste vroulike byspeler, was die eerste kunstenaar wat ’n Oscar vir beide beste aktrise en beste vroulike byspeler gewen het (sy het 38 jaar tevore die prys vir beste aktrise gewen vir The Sin of Madelon Claudet).
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2][3]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|