Kalenders
|
|
Die jaar 662 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 62ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- Grimoald van Benevento val sy skoonbroer Godepert aan in Pavia. Hy dood hom en verban Perctarit van Milaan. Grimoald word koning van die Langobarde. Perctarit vlug na die Avare.[1]
- Die Franke probeer van die burgeroorlog in Lombardye gebruik te maak, maar Grimoald verslaan hulle inval.[1]
- Godepert van die Langobarde.