AH Scorpii (afgekort as AH Sco) is 'n rooisuperreus en veranderlike ster wat in die sterrebeeld Skerpioen geleë is. Dit is een van die grootste en helderste sterre bekend in die Melkweg.
AH Sco se afstand is onseker, maar word geraam op sowat 7 400 ligjare.[6]
AH Sco is 'n rooisuperreus wat in 'n stofwolk gehul is[9] en word geklassifiseer as 'n halfgereelde veranderlike ster met 'n hooftydperk van 714 dae. Die skynbare magnitude wissel tussen 6,5 en 9,6.[3] Geen lang sekondêre tydperke is al bespeur nie.[10]
Die ster se temperatuur is sowat 3 682±190 K en die ligsterkte330 000+270 000−150,000L☉. Die radius is bereken op 1 411±124 R☉ en die afstand op sowat 7 400 ligjare.[5]
↑ 1,01,1Samus, N. N.; Durlevich, O. V.; et al. (2009). "VizieR Online Data Catalog: General Catalogue of Variable Stars (Samus+ 2007-2013)". VizieR On-line Data Catalog: B/GCVS. Originally Published in: 2009yCat....102025S. 1. Bibcode:2009yCat....102025S.
↑ 2,02,1Brown, A.G.A.; et al. (Gaia collaboration) (2021). "Gaia Early Data Release 3: Summary of the contents and survey properties". Astronomy & Astrophysics. 649: A1. arXiv:2012.01533. Bibcode:2021A&A...649A...1G. doi:10.1051/0004-6361/202039657. S2CID 227254300. (Erratum: doi:10.1051/0004-6361/202039657e). Gaia EDR3 record for this source at VizieR.
↑Baudry, A.; Le Squeren, A. M.; Lepine, J. R. D. (1977). "The supergiant OH stars S Per and AH SCO - Conditions for OH emission in circumstellar envelopes". Astronomy and Astrophysics. 54: 593. Bibcode:1977A&A....54..593B.
↑Percy, John R.; Sato, Hiromitsu (2009). "Long Secondary Periods in Pulsating Red Supergiant Stars". Journal of the Royal Astronomical Society of Canada. 103 (1): 11. Bibcode:2009JRASC.103...11P.