Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
AJ Lamas | |
Geboortenaam | Alvaro Joshua Lamas |
---|---|
Geboorte | 19 Desember 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
AJ Lamas (gebore 19 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Séance (2006), A Gang Land Love Story (2010), en Attack of the 50 Foot Cheerleader (2012), en in die televisiereeks American Family (2002).