AS Monaco is 'n sokkerspan in Monaco, wat in die Franse Ligue 1 speel. Ondanks hulle relegasie in 2011, is Monaco een van die beste spanne in die Franse kompetisie, met sewe Franse kampioenskappe en die naaswennerskap van die UEFA Champions League in 2004. Die span speel sy tuiswedstryde in Stade Louis-II (kapasiteit: 18 500 sitplekke) in die Fontvieille-distrik van Monaco. Die eindstryd van die Europese Superbeker word tradisioneel ook in hierdie stadion gespeel.
- Kampioen van Frankryk (8)
- 1960/61, 1962/63, 1977/78, 1981/82, 1987/88, 1996/97, 1999/00, 2016/17
- (naaswenner (5): 1963/64, 1983/84, 1990/91, 1991/92, 2002/03)
- 1960, 1963, 1980, 1985, 1991
- (naaswenner (4): 1974, 1984, 1989, 2010)
- 2003
- (naaswenner (1): 2001)
- 1961, 1985, 1997, 2000
- (naaswenner (1): 2004)
- Europese Bekerwenner-beker
- (naaswenner (1): 1992)