'n Abdy (Latyns: Abbatia Frans: Abbaye) is 'n outonome klooster, waarvan die owerste die ab is. Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n 'rangtrappie' hoër in die hiërargie staan.
Afhangend van die waardigheid en funksie van 'n abdy, word dit volgens tipe geklassifiseer. Volgens die gemeente is die meerderheid abdye egter ondergeskik aan ander abdye.
Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal is die tuiste van die Benediktyne. Die orde se internasionale afkortingskode is OSB (latyn: Ordo St. Benedict).