Abell 36

Abell 36
Soos gesien deur die Baie Groot Teleskoop.
Soos gesien deur die Baie Groot Teleskoop.
Soort newel Planetêre newel
Sterrebeeld Maagd
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 13h 40m 41.34369s[1][2]
Deklinasie -19° 52′ 55.3200″[1][2]
Besonderhede
Skynbare grootte 6,117 × 6,117[1][2]
Ander name
PK 318+41.1, PN G 318.4+41.4
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Abell 36 is 'n dowwe, silindervormige planetêre newel[3] sowat 780 ligjare van die Aarde af in die strrebeeld Maagd.[4] Dit is in 1955 deur die Amerikaanse sterrekundige George Abell ontdek.[5]

Die newel omring 'n sontipe ster wat sy buitenste lae wegstoot en so Abell 36 vorm, en besig is om 'n witdwerg te word. [6] Die newel het na raming omtrent 10 000 jaar gelede gevorm.[7]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 Simbad (4 August 2014), Results for PN A66 36, Simbad, Centre de Données Astronomiques de Strasbourg, http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=PN+A66+36 
  2. 2,0 2,1 2,2 "The Complete Abell Catalog of Planetary Nebulae". Astronomy Mall. Besoek op 4 Augustus 2014.
  3. "Planetary Nebula Abell 36 | Deep⋆Sky Corner". www.deepskycorner.ch (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.
  4. Abell, George O. (1955), "Globular Clusters and Planetary Nebulae Discovered on the National Geographic Society-Palomar Observatory Sky Survey", Publications of the Astronomical Society of the Pacific 67 (397): 258, doi:10.1086/126815, Bibcode1955PASP...67..258A 
  5. "Planetary nebula - Abell 36 OIIIRGB". Telescope Live (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.
  6. "APOD: 2014 May 30 - Planetary Nebula Abell 36". apod.nasa.gov. Besoek op 13 Mei 2024.
  7. "Planetary Nebula Abell 36 | Deep⋆Sky Corner". www.deepskycorner.ch (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.

Skakels

[wysig | wysig bron]