Die Adelaide-ovaal is 'n veeldoelige stadion in Adelaide, 'n groot stad in Australië.
Die stadion is in 1871 geopen. In 2009 het uitgebreide opknappings plaasgevind. Die staat het $535 miljoen toegestaan om die hele gebied te moderniseer sodat groot (internasionale) geleenthede voortaan hier gehou kon word. In November 2010 is die ou westelike pawiljoen vervang deur 'n nuwe een met groter kapasiteit. Twee nuwe pawiljoene is in 2012 bygevoeg (suid en oos). Die stadion kan 53 500 toeskouers huisves. Die speelveld is 167 by 124 meter.
Die stadion word hoofsaaklik vir krieket en Australiese voetbal gebruik. Rugby, sokker en tenniswedstryde word ook hier gespeel. Ten slotte is daar gereeld konserte in hierdie stadion.[2] Die Adelaide Strikers-krieketklub gebruik hierdie stadion sedert 2011 en die Australiese sokkerklub Adelaide Football Club sedert 2014. Die Suid-Adelaide-krieketspan gebruik dit ook. Dié stadion is vir die Krieketwêreldbeker 1992, die Rugbywêreldbeker 2003, die Krieketwêreldbeker 2015 en die T20I-wêreldbeker 2022 gebruik.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 1992.
Geen uitslag nie Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Skeidsregters: Steve Bucknor (WI) en Peter McConnell (Aus)
|
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Slegs 8 boulbeurte van Engeland se kolfbeurt is gespeel voordat reën ingesak het.
Australië wen met 7 paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Skeidsregters: Piloo Reporter (Ind) en Ian Robinson (Zim) Speler van die wedstryd: Tom Moody (Aus)
|
- Australië het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Indië180/6 (30 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Suid-Afrika wen met 6 paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Skeidsregters: Dooland Buultjens (SL) en Khizer Hayat (Pak) Speler van die wedstryd: Peter Kirsten (SA)
|
- Suid-Afrika het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
- Reën verminder die wedstryd tot 30 boulbeurte per span.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Rugbywêreldbeker 2003.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Krieketwêreldbeker 2015.
Bangladesj wen met 15 lopies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Bywoning: 11 963 Skeidsregters: Billy Bowden (NZ) en Paul Reiffel (Aus) Speler van die wedstryd: Mahmudullah (Ban)
|
- Engeland het die loot gewen en verkies om veldwerk te doen.
Groepfase 15 Februarie 2015 14:00 (ACDT) ( D/N) Telkaart
|
Indië300/7 (50 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Indië wen met 76 lopies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Bywoning: 41 587 Skeidsregters: Richard Kettleborough (Eng) en Ian Gould (Eng) Speler van die wedstryd: Virat Kohli (Ind)
|
- Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.
Pakistan wen met 7 paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Bywoning: 9 891 Skeidsregters: Marais Erasmus (SA) en Ruchira Palliyaguruge (SL) Speler van die wedstryd: Sarfraz Ahmed (Pak)
|
- Ierland het die loot gewen en verkies om te kolf.
Kwarteindrondte 20 Maart 2015 14:00 (ACDT) ( D/N) Telkaart
|
Australië wen met 6 paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide, Australië Bywoning: 35 516 Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Marais Erasmus (SA) Speler van die wedstryd: Josh Hazlewood (Aus)
|
- Pakistan het die loot gewen en verkies om te kolf.
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
T20I-wêreldbeker 2022.
Super 12 4 November 2022 14:30 (ACDT) Telkaart
|
Nieu-Seeland wen met 35 lopies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 18 672[3] Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Richard Illingworth (Eng) Speler van die wedstryd: Kane Williamson (NZ)
|
- Ierland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Australië wen met vier lopies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 18 672[4] Skeidsregters: Aleem Dar (Pak) en Langton Rusere (Zim) Speler van die wedstryd: Glenn Maxwell (Aus)
|
- Afghanistan het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super 12 2 November 2022 14:30 (ACDT) Telkaart
|
Nederland wen met vyf paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 29 302[5] Skeidsregters: Adrian Holdstock (RSA) en Richard Illingworth (Eng) Speler van die wedstryd: Max O’Dowd (Ned)
|
- Zimbabwe het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Indië184/6 (20 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
- Duckworth-Lewis-Stern-metode hersien teiken om te wen: 151 lopies in 16 boulbeurte vir Bangladesj.
Super 12 6 November 2022 10:30 (ACDT) Telkaart
|
Nederland wen met 13 lopies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 12 741[7] Skeidsregters: Michael Gough (Eng) en Langton Rusere (Zim) Speler van die wedstryd: Colin Ackermann (Ned)
|
- Suid-Afrika het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.
Super 12 6 November 2022 14:30 (ACDT) Telkaart
|
Pakistan wen met vyf paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 12 741[8] Skeidsregters: Adrian Holdstock (RSA) en Joel Wilson (WI) Speler van die wedstryd: Shaheen Afridi (Pak)
|
- Bangladesj het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.
Halfeindrondte 10 November 2022 18:30 (ACDT) ( D/N) Telkaart
|
Indië168/6 (20 boulbeurte)
|
t
|
|
|
|
|
Engeland wen met tien paaltjies Adelaide-ovaal, Adelaide Bywoning: 40 094[9] Skeidsregters: Kumar Dharmasena (SL) en Paul Reiffel (Aus) Speler van die wedstryd: Alex Hales (Eng)
|
- Engeland het die loot gewen en gekies om eerste veldwerk te doen.