Adhir Kalyan | |
Geboorte | 4 Augustus 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adhir Kalyan (gebore 4 Augustus 1983) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up! (2009), Youth in Revolt (2009), Paul Blart: Mall Cop (2009), en No Strings Attached (2011).