Adina Porter

Adina Porter
Geboortenaam Adina Elizabeth Porter
Geboorte 13 Maart 1971 (1971-03-13) (53 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2[1]
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adina Porter (gebore 13 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), American Horror Story (2011), The Newsroom (2012), en The 100 (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2018: Miss Virginia

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: True Blood
  • 2011: American Horror Story
  • 2012: The Newsroom
  • 2014: The 100

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Doubt
  • 2016: The Jury

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Adina Porter Talks About Husband; Got Her Children From Married Life Or A Previous Boyfriend?". LIVERAMPUP (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]