Aethiomastacembelus | |
---|---|
Mastacembelus moorii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Aethiomastacembelus Scopoli (ex Gronow), 1777
|
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
Aethiomastacembelus[1] (Afrika stekelpalings) is 'n vis genus wat hoort tot die familie Mastacembelidae. Die genus kom slegs in Wes- en Sentraal-Afrika voor. Die voorste gedeelte van die dorsale vin bestaan uit 15 tot 34 stekels gevolg deur 'n sagter straal vin wat aaneen skakel met die stert- en pensvin. Daar is 18 tot 19 spesies wat hoort tot die genus waarvan drie in Suider-Afrika voorkom.
Die volgende spesies is deel van die genus: