Affligem | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Abdy van Affligem | |
Ligging van Affligem in die provinsie Vlaams-Brabant | |
Koördinate: 50°55′00″N 4°06′00″O / 50.91667°N 4.10000°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Vlaams-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Walter De Donder (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,70 km2 (6,83 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 461 |
• Digtheid | 704/km2 (1 820/vk. myl) |
Poskode | 1790 |
Skakelkodes | 053, 02 |
Webwerf | www.affligem.be |
Affligem is 'n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Vlaams-Brabant. Die Munisipaliteit bestaan uit drie dorpe: Hekelgem, Teralfene en Essene.
Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 17,7 km² en sowat 12 400 inwoners (2011).
Die historiese Abdy van Affligem is die tuiste van die Benediktyne.