Afrikabosluiskoors is 'n bakteriële infeksie wat versprei word deur die byt van 'n bosluis.[1] Simptome kan koors, hoofpyn, spierpyn en 'n uitslag insluit.[1] Op die plek van die byt is daar gewoonlik 'n rooi velseer met 'n donker middel.[1] Die aanvang van simptome vind gewoonlik 4–10 dae na die byt plaas.[2] Komplikasies is skaars, maar kan gewrigsontsteking insluit.[3][4] Sommige mense ontwikkel nie simptome nie.[2]
↑ 2,02,1Jeremy Farrar; Peter Hotez; Thomas Junghanss; Gagandeep Kang; David Lalloo; Nicholas J. White (2013). Manson's Tropical Diseases. Elsevier Health Sciences. p. 279. ISBN9780702051029.