Afrikawaaierpalm | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Arecales |
Familie: | Arecaceae |
Genus: | Borassus |
Spesie: | B. aethiopum
|
Binomiale naam | |
Borassus aethiopum | |
Sinonieme | |
|
Die Afrikawaaierpalm (Borassus aethiopum) is 'n waaiervormige palmboom wat wydverspreid in tropiese Afrika voorkom. Dit het 'n kenmerkende swelsel omtrent halfpad teen die stam op.[1] Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gambië, Ghana, Golf van Guinee-eilande, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, noordwes-Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en is meesal afwesig in die wouddele van Sentraal-Afrika en woestynstreke soos die Sahara en Namib. Die palm groei ook in noordwes-Madagaskar en die Comore-eilande.[2][3]
Die boom se FSA-nommer is 25[4]