Afrotis | |
---|---|
![]() | |
Afrotis afraoides | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Afrotis GR Gray, 1855
|
Spesies | |
|
Afrotis is 'n genus van voëls in die familie van wildepoue en korhane (Otididae). Die genus omvat twee spesies wat endemies tot suidelike Afrika is.[1] Hierdie spesies word soms by die genus Eupodotis ingesluit.[2]