Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Agnes Straub | |
![]() | |
Geboortenaam | Agnes Josephine Straub |
---|---|
Geboorte | 2 April 1890 |
Sterfte | 8 Julie 1941 (op 51) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Agnes Straub (2 April 1890 – 8 Julie 1941) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Der Richter von Zalamea (1920), Das Haus der Lüge (1926), Alraune (1930), en Fridericus (1937).