Aida Turturro (gebore 25 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepers (1996), Mickey Blue Eyes (1999), en Deep Blue Sea (1999), en in die televisiereeks The Sopranos (1999).
- 1989: True Love
- 1992: Jersey Girl
- 1994: Angie
- 1996: Sleepers
- 1998: Crossfire
- 1999: Mickey Blue Eyes
- 1999: Deep Blue Sea
- 1999: 24 Nights
- 1999: Freak Weather
- 2011: Mozzarella Stories
- 1995: The Wright Verdicts
- 1996: Mr. & Mrs. Smith
- 1999: The Sopranos
- 2007: The Sopranos: Threshold