| |||||||
Gestig | 1974 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Hoofspille | Roland Garros-lughawe Pierrefonds-lughawe | ||||||
Fokusstede | Dzaoudzi-Pamandzi Internasionale Lughawe | ||||||
Lojaliteitsprogram | Capricorn | ||||||
Alliansie | Vanilla Alliance | ||||||
Subsidiêre | Ewa Air | ||||||
Vlootgrootte | 9 [1] | ||||||
Bestemmings | 17 | ||||||
Hoofkantoor | Roland Garros-lughawe Sainte-Marie, Réunion | ||||||
Sleutelpersone | Marie Joseph Malé (CEO) | ||||||
Webwerf | www |
Air Austral is 'n Franse lugredery gebaseer op die Roland Garros-lughawe in Réunion. Dit bedryf geskeduleerde dienste vanaf Réunion na metropolitaanse Frankryk, Suid-Afrika, Thailand, Indië en 'n aantal bestemmings in die Indiese Oseaan. Die maatskappy het nege vliegtuie in sy vloot[1] en ongeveer 900 personeel in diens.