Albizia | |
---|---|
Albizia julibrissin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia Durazz., (1772) |
Sinonieme | |
Albizzia Benth. |
Albizia is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Mimosoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus is doringloos, vandaar die groepnaam valsdoring, en kenmerkend is die plat, reguit peule, poeierkwasagtige blomme en dubbelveervormige blare.
Daar is 121 spesies in die genus. Van die spesies is:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Albizia. |