Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexander Grischuk | |
Grischuk in 2013
| |
Naam | Alexander Igorevich Grischuk |
---|---|
Geboorte | 31 Oktober 1983 Moskou, Rusland |
Nasionaliteit(e) | Rusland |
Titel | Grootmeester 2000 |
FIDE rang | No. 9 (November 2018) |
Alexander Igorevich Grischuk (gebore 31 Oktober 1983) is 'n Russiese skaakspeler en grootmeester. Hy was die Russiese kampioen in 2009. Hy het ook die wêreld blitsskaak kampioenskap 3 keer gewen (in 2006, 2012 en 2015).
Grischuk het al twee goeie medaljes, drie silwer medaljes en een brons medalje gewen by die skaakolimpiade.[1]
Grischuk is getroud aan die Oekraïner Natalia Zhukova, ook 'n skaak grootmeester.[2]