Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexander Rendell | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexander Simon Rendell |
---|---|
Geboorte | 9 Januarie 1990 |
Nasionaliteit | Thais |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexander Rendell (gebore 9 Januarie 1990) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Tesseract (2003), Indiana Joai: Elephant Cemetery (2003), Love Julinsee (2011), en The 4 Movie (2011).