Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Picatto | |
Geboortenaam | Alexandra Melina Picatto |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1993–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Picatto (gebore 6 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Not Like Us (1995) en in die televisiereekse Charmed (1998), Get Real (1999), en Summerland (2004).