Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Styron | |
Geboorte | 1966 (58–59 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexandra Styron (gebore 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Summer in the Hamptons (1995) en French Exit (1995), en in die televisiereeks Models Inc. (1994).