Alexis Tsipras | |
Ampstermyn 21 September 2015 – 8 July 2019 | |
Vise | Yannis Dragasakis |
---|---|
President | Prokopis Pavlopoulos |
Voorafgegaan deur | Vassiliki Thanou |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn 20 Junie 2012 – 26 Januarie 2015 | |
Voorafgegaan deur | Antonis Samaras |
Leier van Syriza
| |
Ampstermyn 7 September 2009 – 29 Junie 2023 | |
Voorafgegaan deur | Alekos Alavanos |
Opgevolg deur | Stefanos Kasselakis |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Julie 1974 Athene, Griekeland |
Politieke party | Syriza (2013–) Synaspismos (1991–2013) |
Eggenoot/-note | Peristera Baziana |
Alma mater | Nasionale Tegniese Universiteit van Athene |
Handtekening |
Alexis Tsipras (gebore 28 Julie 1974) was van 2015 tot Julie 2019 die Eerste Minister van Griekeland.
Tsipras is in 1974 in Athene gebore. Hy is siviele ingenieur en het aan die Nasionale Tegniese Universiteit in Athene gestudeer. In 1999 is hy tot sekretaris van die Jeug van Synaspismos verkies. Hierdie organisasie is 'n koalisie van Links en die Ekoloë. Hy word lid van Syriza, 'n radikaal-linkse party en word in Oktober 2009 se verkiesing lid van die Griekse parlement. Hy verteenwoordig 'n Atheense setel. In Julie 2013 word hy die voorsitter van hierdie party. Van Julie 2012 tot Desember 2014 is hy leier van die opposisie. In Januarie 2015 word hy herverkies, maar verteenwoordig die distrik Heraklion op Kreta. Na hierdie verkiesings word Syriza die regeringsparty en word hy eerste minister.[1]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Alexis Tsipras. |
Party-politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Alekos Alavanos |
Leier van Syriza 2009–2023 |
Sittend |
Politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Antonis Samaras |
Leier van die Opposisie 2012–2015 |
Opgevolg deur Antonis Samaras |
Eerste minister van Griekeland 2015 |
Opgevolg deur Vassiliki Thanou Waarnemend | |
Voorafgegaan deur Vassiliki Thanou Waarnemend |
Eerste Minister van Griekeland 2015–2019 |
Sittend |
Volgorde van voorrang | ||
Voorafgegaan deur Nikos Voutsis as Speaker van die Helleense Parlement |
Volgorde van voorrang van Griekeland as eerste minister |
Opgevolg deur Ieronymos II van Athene as Aartsbiskop van Athene en die hele Griekeland |