Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexz Johnson | |
Geboortenaam | Alexzandra Spencer Johnson |
---|---|
Geboorte | 4 November 1986 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alexz Johnson (gebore 4 November 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Final Destination 3 (2006) en in die televisiereekse So Weird (1999) en Instant Star (2004).