Aliette Opheim | |
Geboorte | 21 Julie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aliette Opheim (gebore 21 Julie 1985) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Thicker Than Water (2014) en Patriot (2015).