Alison Bell (aktrise)

Alison Bell
Geboorte 1960 (64–65 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alison Bell (gebore 1960) is 'n Australiese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Packed to the Rafters (2008) en Laid (2011).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2009: Further We Search

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2008: Packed to the Rafters
  • 2010: I Rock
  • 2011: Laid
  • 2012: ZTV

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]