Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aloma Wright | |
Geboorte | 10 Maart 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aloma Wright (gebore 10 Maart 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Brothers (2001), Mr. Deeds (2002), en Johnson Family Vacation (2004), en in die televisiereeks Scrubs (2001).