Alt Empordà | |
---|---|
Comarca | |
Koördinate: 42°17′17″N 2°55′59″O / 42.28806°N 2.93306°O | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Katalonië |
Provinsie | Girona |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 342,4 km2 (518,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 99 321 |
• Digtheid | 74/km2 (190/vk. myl) |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Alt Empordà ("Opper-Empordà") is 'n comarca in Katalonië, Spanje, een van twee waarin Empordà verdeel is in die comarcale verdeling van Katalonië in 1936. Die ander deel van Empordà is Baix Empordà ("Benede-Empordà). Alt Empordà is in die provinsie Girona en die hoofstad daarvan is Figueres.