Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ama Abebrese | |
Geboorte | 3 Mei 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ama Abebrese (gebore 3 Mei 1988) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Double-Cross (2014), The Cursed Ones (2015), Beasts of No Nation (2015), en The Burial Of Kojo (2018).