Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amelia Bayntun | |
Geboortenaam | Amelia Ellen Bayntun |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1919 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amelia Bayntun (31 Maart 1919 – Januarie 1988) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Camping (1969), Carry on Loving (1970), en Carry on Abroad (1972), en in die televisiereeks David Copperfield (1966).