Rang | Geldeenheid | Simbool ISO 4217 |
% daaglikse aandeel (Des. 2015) |
---|---|---|---|
1 | Amerikaanse dollar | USD ($) | 87,0% |
2 | Euro | EUR (€) | 33,4% |
3 | Japannese jen | JPY (¥) | 23,0% |
4 | Pond sterling | GBP (£) | 11,8% |
5 | Switserse frank | CHF (CHF) | 8,6% |
6 | Kanadese dollar | CAD ($) | 5,2% |
7 | Australiese dollar | AUD ($) | 4,6% |
8 | Meksikaanse peso | MXN ($) | 2,5% |
9 | Chinese juan | CNY (¥) | 2,2% |
10 | Nieu-Seelandse dollar | NZD ($) | 2,0% |
11 | Sweedse kroon | SEK (kr) | 1,8% |
12 | Russiese roebel | RUB (₽) | 1,6% |
13 | Hongkong-dollar | HKD ($) | 1,4% |
14 | Noorse kroon | NOK (kr) | 1,4% |
15 | Singapoer-dollar | SGD ($) | 1,4% |
16 | Turkse lira | TRY (₺) | 1,3% |
17 | Suid-Koreaanse won | KRW (₩) | 1,2% |
18 | Suid-Afrikaanse rand | ZAR (R) | 1,1% |
19 | Brasiliaanse real | BRL ($) | 1,1% |
20 | Indiese roepee | INR (₹) | 1,0% |
Ander | 6,3% | ||
Totaal[n 1] | 200% |
Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.
Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.
Nominale waarde | Algemene naam | Voorkant | Agterkant | Portret en ontwerpdatum | Agterste motief | Gewig | Deursnee | Materiaal | Rand |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Cent 1¢ |
penny | Abraham Lincoln | Unieskild | 2,5 g | 19,05 mm | 97,5% Zn bedek met 2,5% Cu | Glad | ||
Vyf sent 5¢ |
nickel | Thomas Jefferson | Monticello | 5,0 g | 21,21 mm | 75% Cu 25% Ni |
Glad | ||
Dime 10¢ |
dime | Franklin D. Roosevelt | olyftak, fakkel, eiketak | 2,268 g | 17,91 mm | 91,67% Cu 8,33% Ni |
118 riete | ||
Kwarter dollar 25¢ |
quarter | George Washington | verskeie; vyf ontwerpe elke jaar | 5,67 g | 24,26 g | 91,67% Cu 8,33% Ni |
119 riete | ||
Halwe dollar 50¢ |
half | John F. Kennedy | Presidensiële Seël | 11,34 g | 30,61 mm | 91,67% Cu 8,33% Ni |
150 riete | ||
Dollarmunt $1 |
dollar coin, golden dollar | Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste Charbonneau | Amerikaanse seearend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar | 8,10 g | 26,50 mm | 88,5% Cu 6% Zn 3,5% Mn 2% Ni |
Geletterd |
Benaming | Voorkant | Agterkant | Portret | Agterste motief | Eerste reeks | Jongste reeks |
---|---|---|---|---|---|---|
Een dollar | George Washington | Groot Seël van die Verenigde State | 1963-reeks | 2013-reeks | ||
Twee dollar | Thomas Jefferson | Onafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull | 1976-reeks | 2013-reeks | ||
Vyf dollar | Abraham Lincoln | Lincoln-gedenksaal | 2006-reeks | 2013-reeks | ||
Tien dollar | Alexander Hamilton | Amerikaanse Departement van Tesourie | 2004A-reeks | 2013-reeks | ||
Twintig dollar | Andrew Jackson | Withuis | 2004-reeks | 2013-reeks | ||
Vyftig dollar | Ulysses S. Grant | Capitol | 2004-reeks | 2013-reeks | ||
Eenhonderd dollar | Benjamin Franklin | Onafhanklikheidssaal | 2009-reeks | 2013-reeks |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse dollar. |