Amerikaanse silwerarend | |
Gesigswaarde: | 1 VSA Dollar |
Massa: | 31.103 g |
Deursnee: | 40.60 mm |
Dikte: | 2.98 mm |
Grewe: | 201 grewe |
Komposisie: | 99.9% Ag |
Kopkant | |
Ontwerp: | Liberty |
Ontwerper: | Adolph A. Weinman |
Ontwerpdatum: | 1916 |
Muntkant | |
Ontwerp: | Amerikaanse Embleem |
Ontwerper: | John Mercanti |
Ontwerp Datum: | 1986 |
Die Amerikaanse silwerarend American Silver Eagle is die amptelike silwermuntstuk van die VSA. Dit is vir die eerste keer in 1986 geslaan in 'n 1 troy ons denominasie, wat 'n gesigswaarde van een dollar het en van .999 suiwer silwer gemaak is.
Die kopkant se ontwerp is ontleen aan 'n tekening van Adolph Alexander Weinman en was aanvanklik aangewend vir die halfdollar. Die muntkant toon die VSA-embleem en is ontwerp deur John Mercanti.