Amerikaanse slanghalsvoël | |
---|---|
'n Wyfie laat haar vere droog word in Caño Negro, Costa Rica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Suliformes |
Familie: | Anhingidae |
Genus: | Anhinga |
Spesie: | A. anhinga
|
Binomiale naam | |
Anhinga anhinga (Linnaeus, 1766)
| |
Subspesies | |
A. a. anhinga | |
Verspreiding van A. anhinga Teel verspreiding Woon verspreiding | |
Sinonieme | |
Plotus anhinga Linnaeus, 1766 |
Die Amerikaanse slanghalsvoël (Anhinga anhinga) is 'n voël wat hoort tot die orde Suliformes en die familie slanghalsvoëls.
Die Amerikaanse slanghalsvoël het 'n reieragtige voorkoms. Hy het sy naam te danke aan sy uiters lang, dun nek. Die voël word tot 85 cm groot, waarvan die helfte die lengte van sy nek is, en het 'n vlerkspan van 117 cm.