Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ami Foster | |
Geboorte | 5 Augustus 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1983–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ami Foster (gebore 5 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Punky Brewster (1984) en Pound Puppies (1986).