Ammosaure Tydperk: Vroeë tot middel Jura
| |
---|---|
Illustrasie van die voetbene | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Familie: | |
Genus: | Ammosaurus
|
Spesie: | A. major |
Binomiale naam | |
Ammosaurus major |
Ammosaurus ("sandakkedis") is ’n genus dinosourusse van Noord-Amerika uit die Vroeë en Middel-Jura-periode. Dit was 4 m lank en dus kort in vergelyking met ander lede van die suborde Sauropodomorpha, wat van die grootste diere insluit wat nog op aarde voorgekom het.
Die verwantskap tussen die ammosourus en ander dinosourusse is hoogs onseker. Dit is baie na verwant aan Anchisaurus, en kan selfs ’n sinoniem daarvoor wees.