Die Anaheim Ducks is 'n Kalifornieseyshokkiespan wat in 1993 gestig is deur die Walt Disney maatskappy na die sukses van die fliek The Mighty Ducks in 1992. Tussen 1993 en 2006 het hulle bekendgestaan as die Mighty Ducks of Anaheim.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.