Andre Agassi op 'n tennisbaan in 2005 | ||
Volle naam | Andre Kirk Agassi | |
---|---|---|
Land | Verenigde State | |
Woonplek | Las Vegas, Nevada | |
Geboortedatum | 29 April 1970[1] | |
Geboorteplek | Las Vegas, Nevada[1] | |
Lengte | 1,80 m[1] | |
Gewig | 80 kg[1] | |
Afrigter | Emmanuel Agassi (1970–83) Nick Bollettieri (1983–1993) Pancho Segura (1993) Brad Gilbert (1994–2002) Darren Cahill (2002–2006)[1] | |
Begin professioneel | 1986[1] | |
Afgetree | 3 September 2006[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $31 152 975 (soos op 18 Julie 2023)[1] (11de van alle tye)[2] | |
Int. Tennisheldesaal | 2011 (ledeblad) | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 870–274 (76,0%)[1] | |
Loopbaantitels | 60[1] | |
Hoogste rang | No. 1 (10 April 1995)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (1995, 2000, 2001, 2003) | |
Franse Ope | W (1999) | |
Wimbledon | W (1992) | |
VSA-Ope | W (1994, 1999) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (1990) | |
Olimpiese Spele | Goue medalje (1996) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 40-42 (48,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 1[1] | |
Hoogste rang | No. 123 (17 Augustus 1992)[1] | |
Franse Ope | KE (1992) | |
VSA-Ope | 1R (1987) |
Andre Kirk Agassi (gebore 29 April 1970 in Las Vegas, Nevada) is 'n afgetrede professionele tennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy is een van die suksesvolste tennisspelers in die geskiedenis en was op sy tyd die wêreldkampioen.[3]
Agassi was die eerste tennisspeler wat al die Grand Slam-toernooie op vier verskillende oppervlakke kon wen. Roger Federer en Rafael Nadal het dit ook later vermag. Hy het die Australiese Ope in 1995, 2000, 2001 en 2003 gewen, die Franse Ope in 1999, Wimbledon in 1992 en die Amerikaanse Ope in 1993 en 1999.
Hy is sedert 2001 getroud met die voormalige no. 1-vrouekampioen Steffi Graf.[3] Hulle het twee kinders.
Die tabel toon Agassi se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
1986 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Ronde 1 |
1987 | Nie deelgeneem nie | Ronde 2 | Ronde 1 | Ronde 1 |
1988 | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd |
1989 | Nie deelgeneem nie | Ronde 3 | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd |
1990 | Nie deelgeneem nie | Eindstryd | Nie deelgeneem nie | Eindstryd |
1991 | Nie deelgeneem nie | Eindstryd | Kwarteindstryd | Ronde 1 |
1992 | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd | Wenner | Kwarteindstryd |
1993 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Ronde 1 |
1994 | Nie deelgeneem nie | Ronde 2 | Ronde 4 | Wenner |
1995 | Wenner | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
1996 | Halfeindstryd | Ronde 2 | Ronde 1 | Halfeindstryd |
1997 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Ronde 4 |
1998 | Ronde 4 | Ronde 1 | Ronde 2 | Ronde 4 |
1999 | Ronde 4 | Wenner | Eindstryd | Wenner |
2000 | Wenner | Ronde 2 | Halfeindstryd | Ronde 2 |
2001 | Wenner | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Kwarteindstryd |
2002 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Ronde 2 | Eindstryd |
2003 | Wenner | Kwarteindstryd | Ronde 4 | Halfeindstryd |
2004 | Halfeindstryd | Ronde 1 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd |
2005 | Kwarteindstryd | Ronde 1 | Nie deelgeneem nie | Eindstryd |
2006 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Ronde 3 | Ronde 3 |