Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrea Lowe | |
Geboorte | 1 Mei 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrea Lowe (gebore 1 Mei 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pandaemonium (2000) en in die televisiereekse Agatha Christie's Marple (2004), No Heroics (2008), en DCI Banks (2010).