Andrej Babiš LP | |
---|---|
12de Eerste Minister van die Tsjeggiese Republiek | |
Termyn 6 Desember 2017 – 17 Desember 2021 | |
President | Miloš Zeman |
Adjunk | Richard Brabec Martin Stropnický |
Voorganger | Bohuslav Sobotka |
Opvolger | Petr Fiala |
Eerste Staatssekretaris van die Tsjeggiese Republiek | |
Termyn 29 Januarie 2014 – 24 Mei 2017 | |
Eerste minister | Bohuslav Sobotka |
Voorganger | Jan Fischer |
Opvolger | Richard Brabec |
Minister van Finansies | |
Termyn 29 Januarie 2014 – 24 Mei 2017 | |
Eerste minister | Bohuslav Sobotka |
Voorganger | Jan Fischer |
Opvolger | Ivan Pilný |
Leier van ANO 2011 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 Mei 2012 | |
Voorganger | Pos geskep |
Lid van die Kamer van Staatssekretarisse | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 26 Oktober 2013 | |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 2 September 1954 Bratislava, Tsjeggoslowakye (nou Slowakye) |
Burgerskap | Tsjeggiese Republiek, Slowakye[1] |
Politieke party | Kommunistiese Party (1980–1989) ANO 2011 (2012–hede) |
Gade | Beata Adamovičová (geskei) Monika Babišová (2017–hede) |
Kinders | 4 |
Verblyf | Villa van Kramář |
Alma mater | Universiteit van Ekonomie, Bratislava |
Netto batewaarde | VS$4.04 miljard (in 2017)[2] |
Andrej Babiš (Tsjeggiese uitspraak: [ˈandrɛj ˈbabɪʃ]; gebore 2 September 1954) is 'n Tsjeggiese politikus wat tussen 6 Desember 2017 en 17 Desember 2021 eerste minister van Tsjeggië was. Voor dit was hy minister van finansies en van 2014 tot 2017 adjunk- eerste minister. Voor sy politieke loopbaan was hy 'n sakeman.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Jan Fischer |
Eerste Staatssekretaris van die Tsjeggiese Republiek 2014–2017 |
Opgevolg deur Richard Brabec |
Minister van Finansies 2014–2017 |
Opgevolg deur Ivan Pilný | |
Voorafgegaan deur Bohuslav Sobotka |
Eerste Minister van die Tsjeggiese Republiek 2017–2021 |
Opgevolg deur Petr Fiala |
Party-politieke poste | ||
Nuwe politieke party | Leier van ANO 2011 2012–hede |
Sittend |